Die event vind Sondag van 1 Desember plaas in Adderleystraat in die Kaapse middestad vanaf 16:00. Luidens ’n mediaverklaring is vanjaar se tema “People of Hope.” Die Kaapse mayor, Geordin Hill-Lewis, ...
Op , is die lewe van Giulia Tramontano, 'n jong vrou sewe maande swanger, tragies kortgeknip in 'n wrede moord wat ...
Die inwoners van Vaalwater is warm onder die kraag oor die swak watergehalte wat hul daagliks in hul krane ontvang.
Shané beplan om by die Autistiese Sentrum Heidelberg aan te klop om uit te vind wat hulle benodighede is en fondsinsamelings vir hulle te hou. Sy beplan ook om hulle gereeld te besoek en soms net tyd ...
Polisiebeamptes wat Sondagmiddag 3 November ’n klagte by ’n huis in Diazville, Saldanha, opgevolg het, is deur ’n grusame ...
Spangenberg (70) is verlede Woensdag (30 Oktober) aan kanker oorlede. Hy was in Vredenburg en Saldanha bekend vir sy grassny-onderneming, Spannies Grassnyers. Sy familie beskryf Spangenberg as ’n ...
Die onlangse telefoonoproep tussen Donald Trump en Vladimir Poetin het 'n mate van optimisme oor die situasie in die Oekraïne ...