Pyne was op die hofrol vir drie sake, alhoewel daar tans agt sake teen hom is. Pyne se eerste saak was van die aanranding met die opset om te beseer asook opsetlike saakbeskadiging. Pyne se advokaat ...
Tyd is min om Engo se Projek van Hoop te ondersteun en sodoende die kans te staan om ’n Renault Kwid te wen. Inskrywing sluit op Vrydag 15 November om middernag, en die finaliste wat gekies word om ...