Boere in die Vrystaat is erg bekommerd oor die verwagte toename in veediefstal in die aanloop tot die feestyd. Kritiek teenoor die regering se besluit om die verkoop van kos in en rondom skoolgronde ...
Die Minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald sê die rehabilitasie van gevangenes is een van sy prioriteite. Dit volg te midde van toenemende beroepe dat Suid-Afrika se paroolstelsel hervorm ...
Die Rondgaande hof in Vredendal aan die Kaapse Weskus sal vandag slotbetoë aanhoor voordat die veroordeelde moordenaar Daniel Smit gevonnis word. Die 58-jarige Smit is gister skuldig bevind aan die ...
Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya het die Vala Umgodi-taakspanne in Noordwes gelukgewens met die jongste operasie wat onwettige mynwerkers by Orkney teiken. Die polisie het ...
‘n Elfjarige meisie is dood nadat sy na bewering eetgoed by ‘n plaaslike spazawinkel gekoop het. Die kind is gisteraand na die die Masakhane-kliniek gehaas nadat sy ongesteld gevoel het en gesukkel ...
Eskom gaan vandag ‘n openbare kennisgewing uitreik aan alle belanghebbendes om skriftelike voorstelle te doen oor sy voorneme om die kragtoevoer in dele van Johannesburg, te onderbreek. Dit volg op ‘n ...
Die Vryheidsfront Plus gaan vanoggend sy burgemeesterskandidaat vir Kaapstad aankondig. Die party sê hy sal by die geleentheid ook die name bekend maak van die eerste agt mense op sy kandidatelys vir ...
Vakbonde by die myngroep, Sibanye Stillwater sê ‘n jaarlange salarisooreenkoms met die werkgewer is nie gister soos beplan onderteken nie. Die vier vakbonde – AMCU, die N.U.M, Solidariteit en Uasa – ...
Die Suid-Afrikaanse grensbestuursowerheid sê voorbereiding word getref om dit moontlik te maak om die Lebombo-grenspos vir vragvervoer te heropen. Die grenspos by Komatipoort in Mpumalanga, is vroeër ...
Adjunk-president Paul Mashatile het bekendgemaak dat ‘n aantal staatsbeheerde maatskappye gaan saamsmelt. Dié stap is deel van die beoogde hervorming van maatskappye in staatsbesit. Mashatile het dié ...
Die Lebombo-grenspos by Komatipoort tussen Suid-Afrika en Mosambiek is weer gesluit, te midde van voortgesette betogings. Die Suid-Afrikaanse Grensbestuursowerheid het die grenspos vroeër die week ...