Die Universiteit van die Vrystaat het sowat ’n dekade gelede ’n unieke navorsingsentrum bekendgestel wat topgehalte-geskiedkundige navorsers uit alle uithoeke van die wêreld lok.
Sosiale media gons behoorlik sedert sakke voer die afgelope naweek op Rehoboth by die Reho Spa ontdek is. Die goewerneur van die Hardapstreek, Solomon April, het egter bevestig ...