Jou borste verander nes jou liggaam, indien nie meer dikwels nie. Faktore soos hormone, gewigsverandering en swangerskap beïnvloed die grootte en vorm van jou bors. Meet gedurig jou borste en ...
Pretpark-entrepreneur en sakevrou, Renske Hayes, het lank die droom gekoester om haar voorliefde vir dinosourusse op ’n praktiese en sigbare manier met ander te deel.
Pretoria-Oos verwelkom sy eie “Pretoria-ssic” Park ‘n Droom het uiteindelik waar geword vir Renske Hayes, ‘n Pretoria-Oos ...