Die event vind Sondag van 1 Desember plaas in Adderleystraat in die Kaapse middestad vanaf 16:00. Luidens ’n mediaverklaring is vanjaar se tema “People of Hope.” Die Kaapse mayor, Geordin Hill-Lewis, ...
Die inwoners van Vaalwater is warm onder die kraag oor die swak watergehalte wat hul daagliks in hul krane ontvang.
Shané beplan om by die Autistiese Sentrum Heidelberg aan te klop om uit te vind wat hulle benodighede is en fondsinsamelings vir hulle te hou. Sy beplan ook om hulle gereeld te besoek en soms net tyd ...
Spangenberg (70) is verlede Woensdag (30 Oktober) aan kanker oorlede. Hy was in Vredenburg en Saldanha bekend vir sy grassny-onderneming, Spannies Grassnyers. Sy familie beskryf Spangenberg as ’n ...
Die onlangse telefoonoproep tussen Donald Trump en Vladimir Poetin het 'n mate van optimisme oor die situasie in die Oekraïne ...
La Kopie29, die Verenigde Nasies se konferensie oor klimaatsverandering, open Maandag in Baku, Azerbaijan, op 'n kritieke tyd ...
Leerders van Laerskool Randfontein het sosiale media aan die gons gehad na 'n video van hulle wat op Bernice West se 'Lyfie' ...
Kurt Darren kombineer al sy vrystellings van die afgelope 4 jaar saam met 6 splinternuwe songs in een album, getiteld '100%'.
Dimpho Thuhloane (26) het in 2016 matriek geskryf aan dié Bloemfonteinse meisieskool en werk nou hard aan ’n meestersgraad in drama en rolprentstudie aan die Universiteit van ...
My medeakteurs spot dat ek ’n dubbelskof werk,” vertel Thuhloane. Hoewel haar karakter nog nie ’n naam het nie, speel sy met oorgawe. “Dit is fassinerend, want ek ontdek haar soos die tyd aanstap. Sy ...
Die parlement van Namibië, en nie net die president nie, moet die uiteindelike toesighoudende gesag hê om verkiesingskommissarisse te kies, het ’n 2024-verslag deur ...
Tien mense is Maandag in die hospitaal opgeneem nadat hulle 'n tradisionele brousel gedrink het wat vermoedelik met insekdoder reste besmet is by die Mpora nedersetting in ...