Die event vind Sondag van 1 Desember plaas in Adderleystraat in die Kaapse middestad vanaf 16:00. Luidens ’n mediaverklaring is vanjaar se tema “People of Hope.” Die Kaapse mayor, Geordin Hill-Lewis, ...
Die onlangse telefoonoproep tussen Donald Trump en Vladimir Poetin het 'n mate van optimisme oor die situasie in die Oekraïne ...
Shané beplan om by die Autistiese Sentrum Heidelberg aan te klop om uit te vind wat hulle benodighede is en fondsinsamelings vir hulle te hou. Sy beplan ook om hulle gereeld te besoek en soms net tyd ...
Op , is die lewe van Giulia Tramontano, 'n jong vrou sewe maande swanger, tragies kortgeknip in 'n wrede moord wat ...
Die inwoners van Vaalwater is warm onder die kraag oor die swak watergehalte wat hul daagliks in hul krane ontvang.
Mawees is nie kinderspeletjies nie. Vra maar vir Kelly White (28) van Long Island in Amerika. Sy is ’n inhoudskepper wat ook ...
Yumnah Moyce (17), ’n leerder van Phoenix Sekondêr, is in die kruisvuur in Storms River Walk doodgeskiet en haar beweerde 33-jarige moordenaar is binne ure van die voorval, doodgeskiet in dieselfde ...
Die peuselpakkiebedryf in die Weskus word verlam deur gerugte en sake wat by die polisie aangemeld word oor “pille” wat na ...
Dimpho Thuhloane (26) het in 2016 matriek geskryf aan dié Bloemfonteinse meisieskool en werk nou hard aan ’n meestersgraad in drama en rolprentstudie aan die Universiteit van ...
My medeakteurs spot dat ek ’n dubbelskof werk,” vertel Thuhloane. Hoewel haar karakter nog nie ’n naam het nie, speel sy met oorgawe. “Dit is fassinerend, want ek ontdek haar soos die tyd aanstap. Sy ...
Kurt Darren kombineer al sy vrystellings van die afgelope 4 jaar saam met 6 splinternuwe songs in een album, getiteld '100%'.
Leerders van Laerskool Randfontein het sosiale media aan die gons gehad na 'n video van hulle wat op Bernice West se 'Lyfie' ...