Boere in die Vrystaat is erg bekommerd oor die verwagte toename in veediefstal in die aanloop tot die feestyd. Kritiek teenoor die regering se besluit om die verkoop van kos in en rondom skoolgronde ...
Die Minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald sê die rehabilitasie van gevangenes is een van sy prioriteite. Dit volg te midde van toenemende beroepe dat Suid-Afrika se paroolstelsel hervorm ...
Eskom gaan vandag ‘n openbare kennisgewing uitreik aan alle belanghebbendes om skriftelike voorstelle te doen oor sy voorneme om die kragtoevoer in dele van Johannesburg, te onderbreek. Dit volg op ‘n ...
Vakbonde by die myngroep, Sibanye Stillwater sê ‘n jaarlange salarisooreenkoms met die werkgewer is nie gister soos beplan onderteken nie. Die vier vakbonde – AMCU, die N.U.M, Solidariteit en Uasa – ...
Die polisie in die Oos-Kaap het ‘n persoon van belang vir ondervraging ingeneem in verband met die verkragting van vyf matrikulante op Mqhekezweni naby Mthatha. Twee verdagtes wat vermom was, het die ...
Die Lebombo-grenspos by Komatipoort tussen Suid-Afrika en Mosambiek is weer gesluit, te midde van voortgesette betogings. Die Suid-Afrikaanse Grensbestuursowerheid het die grenspos vroeër die week ...
Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya het die Vala Umgodi-taakspanne in Noordwes gelukgewens met die jongste operasie wat onwettige mynwerkers by Orkney teiken. Die polisie het ...
Die Rondgaande hof in Vredendal aan die Kaapse Weskus sal vandag slotbetoë aanhoor voordat die veroordeelde moordenaar Daniel Smit gevonnis word. Die 58-jarige Smit is gister skuldig bevind aan die ...
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het geel vlak vier-waarskuwings uitgereik vir donderstroms oor dele van KwaZulu-Natal en ontwrigtende reën en selfs sneeu in gebiede in die Oos-Kaap uitgereik. In KwaZulu ...
Die polisie in die Wes-Kaap het met ‘n soektog begin na die aanvallers wat ‘n bekende in die Kaapse onderwêreld – vermoedelik Mark Lifman – voor die Garden Route-sentrum in George doodgeskiet het. ‘n ...
Die Gautengse LUR vir onderwys, Matome Chiloane, sê daar is tekens van ‘n kultuur van rassisme by die Pretoria High School for Girls. Sowat drie maande gelede is 12 leerlinge geskors ná bewerings dat ...
President Cyril Ramaphosa vergader vanmiddag met die lede van die uitvoerende gesag in KwaZulu-Natal. Dit is die eerste vergadering tussen Ramaphosa en die regering van provinsiale eenheid, onder ...