Eskom gaan vandag ‘n openbare kennisgewing uitreik aan alle belanghebbendes om skriftelike voorstelle te doen oor sy voorneme om die kragtoevoer in dele van Johannesburg, te onderbreek. Dit volg op ‘n ...
Vakbonde by die myngroep, Sibanye Stillwater sê ‘n jaarlange salarisooreenkoms met die werkgewer is nie gister soos beplan onderteken nie. Die vier vakbonde – AMCU, die N.U.M, Solidariteit en Uasa – ...
Die Lebombo-grenspos by Komatipoort tussen Suid-Afrika en Mosambiek is weer gesluit, te midde van voortgesette betogings. Die Suid-Afrikaanse Grensbestuursowerheid het die grenspos vroeër die week ...
President Cyril Ramaphosa vergader vanmiddag met die lede van die uitvoerende gesag in KwaZulu-Natal. Dit is die eerste vergadering tussen Ramaphosa en die regering van provinsiale eenheid, onder ...
Die polisie in die Mosambiekse hoofstad, Maputo, het traanrook gebruik om opposisie-ondersteuners uiteen te jaag. Betogings vind regdeur die land plaas te wyte aan ontevredenheid met die ...
Adjunk-president Paul Mashatile het bekendgemaak dat ‘n aantal staatsbeheerde maatskappye gaan saamsmelt. Dié stap is deel van die beoogde hervorming van maatskappye in staatsbesit. Mashatile het dié ...
Die Vryheidsfront Plus gaan vanoggend sy burgemeesterskandidaat vir Kaapstad aankondig. Die party sê hy sal by die geleentheid ook die name bekend maak van die eerste agt mense op sy kandidatelys vir ...
Dit is so te sê ‘n uitgemaakte saak dat Donald Trump ‘n tweede termyn as Amerikaanse president sal dien. Trump loop gerieflik voor in die Amerikaanse verkiesing, met nie net ‘n voorsprong in setels in ...
Die Suid-Afrikaanse grensbestuursowerheid sê voorbereiding word getref om dit moontlik te maak om die Lebombo-grenspos vir vragvervoer te heropen. Die grenspos by Komatipoort in Mpumalanga, is vroeër ...
Verskeie partye in die parlement het teenkanting uitgespreek oor die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, se aankondiging dat haar departement gereed is om die Wet op Basiese Onderwyswette ...
Vyf mans wat teregstaan op dwelmverwante aanklagte, het vandag vlugtig in die landdroshof op Groblersdal in Limpopo verskyn. Frederick Botha, Simphiwe Khumalo, en die Mexikane – Ruben Vidal Rodriguez, ...