Talle paaie bly gesluit – onder meer gedeeltes van die N2, N3, R58, R74, R103, R617 en R712 – ná swaar sneeuneerslae in Sentraal-Suid-Afrika. Die grootste ontwrigting is op die ...
Brande in die provinsie het grootskaalse skade aangerig en Werner Victor (44) het koolstofmonoksied-vergiftiging opgedoen.
Dit is reeds drie weke sedert die eienaar van ’n lekkergoedwinkel in Vereeniging ontvoer is, en steeds is daar geen teken van ...
Gerugte dat Sasko sowat 200 000 brode herroep het en produksie tydelik by hul fabrieke tot stilstand gebring het, doen die rondte op sosial media nadat ‘n vrou ‘n video op TikTok geplaas het. In die ...
Mariuccia, of Maria Carla Rivano, wat selfs 98 jaar oud is, is Italië se langslewende seilplankryer. Benewens seilplankry, ...
Chiara Ferragni, l’influencer di Cremona, inaugura una nuova collaborazione con la marca Goa Organics dalla Madrid, Spagna. L ...
Sedert dit rugbaar geword het dat Eskom die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) gevra het om ’n 40%- ...
DIE Parow Civic Centre gaan op Dinsdag 1 Oktober weer ruk wanneer The Africa Wrestling Alliance (AWA) sy langverwagte Grand ...
Dit was ’n viering van gehalte by vanjaar se SA Olive­-olyfoliepryse waar ’n derde van die inskrywings met goud weggestap het ...
’N FAMILIE van Volmoed, sowat 15 km buite Oudtshoorn, soek justice nadat Mellison Barnard (21) doodgery is. Die voorval het ...
Foto: Hold that Smile Photography Brandweereenhede en inwoners in De Wildt het die afgelope week onverpoosd geveg om ernstige ...
Daar is reeds voetfoute begaan soos met John Steenhuisen, leier van die DA en die huidige minister van landbou, se aanstelling van sy stafhoof, die uitgesproke Roman Cabanac. Maar selfs Steenhuisen is ...