Boere in die Vrystaat is erg bekommerd oor die verwagte toename in veediefstal in die aanloop tot die feestyd. Kritiek teenoor die regering se besluit om die verkoop van kos in en rondom skoolgronde ...
Soetmelksvlei bied ‘n interaktiewe plaaservaring aan, wat in die laat 19de eeu afspeel. Stap hier terug in tyd na ‘n era voor industrialisasie, toe die wêreld teen ‘n stadiger pas beweeg het en mense ...
Stuur jou foto’s en video’s aan ons, en ons sal dit op RSG se webblad publiseer sodat die hele wêreld dit kan sien! Foto’s kan in enige van die volgende formate opgelaai word: jpg, jpeg, png, en bmp ...
DIE PRO gaan oor ʼn branderryer (die uitstekende Edwin van der Walt) wat sy beste vriend (ʼn knap Viljé Maritz) in die see verloor. Dit kyk na hoe Tertius hiermee vrede maak. Die regisseur André Velts ...
Meng al die bestandele en vul 'n tertbak se bodem daarmee. Plaas uie en melk in mikrogolfbak en kook vir 20 minute. Meng intussen die res van die bestandele en voeg die melkmengsel en boerewors by.
Die Minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald sê die rehabilitasie van gevangenes is een van sy prioriteite. Dit volg te midde van toenemende beroepe dat Suid-Afrika se paroolstelsel hervorm ...
Die eerste Afrikaanse rolprent in ‘n dekade, OUMA SE SLIM KIND, begin vandag. Dit speel gedurende die jare 40 af toe ‘n arm vrou, gespeel deur Annalise Bosch, ‘n seuntjie by haar inneem. Die regering ...
Eskom gaan vandag ‘n openbare kennisgewing uitreik aan alle belanghebbendes om skriftelike voorstelle te doen oor sy voorneme om die kragtoevoer in dele van Johannesburg, te onderbreek. Dit volg op ‘n ...
Vakbonde by die myngroep, Sibanye Stillwater sê ‘n jaarlange salarisooreenkoms met die werkgewer is nie gister soos beplan onderteken nie. Die vier vakbonde – AMCU, die N.U.M, Solidariteit en Uasa – ...
Die polisie in die Oos-Kaap het ‘n persoon van belang vir ondervraging ingeneem in verband met die verkragting van vyf matrikulante op Mqhekezweni naby Mthatha. Twee verdagtes wat vermom was, het die ...
Hy’s hier. Hy’s ‘n moewiese ou, hy’t hare op sy bors. Hy het net sulke skouers. Hy verloor sy hare op ALLERHANDE plekke! En hy’t eintlik maar ‘n klein hartjie. Hy speel rugby, hy het van grappe ‘n ...
1. Voorverhit die oond tot 180 °C en voer ‘n 12-holte muffinpannetjie uit met muffin-papiertjies. 2. Meng die droë bestanddele in ‘n mengbak saam. Roer die appels en wortels by tot goed gemeng. 3.