Die Minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald sê die rehabilitasie van gevangenes is een van sy prioriteite. Dit volg te midde van toenemende beroepe dat Suid-Afrika se paroolstelsel hervorm ...
Die Rondgaande hof in Vredendal aan die Kaapse Weskus sal vandag slotbetoë aanhoor voordat die veroordeelde moordenaar Daniel Smit gevonnis word. Die 58-jarige Smit is gister skuldig bevind aan die ...
Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya het die Vala Umgodi-taakspanne in Noordwes gelukgewens met die jongste operasie wat onwettige mynwerkers by Orkney teiken. Die polisie het ...
Die DA-parlementslid, Janho Engelbrecht sê die feit dat meer as 17-duisend mense wat uit korrektiewe sentrums vrygelaat is, weer misdade gepleeg het, is ‘n aanduiding dat die paroolstelsel nie ...
Suid-Afrika het bevestig dat hy ‘n klagskrif by die Internasionale Strafhof in Den Haag ingedien het waarin Suid-Afrika se saak teen Israel vervat is. Die presidensie sê volgens die hof se reëls mag ...
‘n Elfjarige meisie is dood nadat sy na bewering eetgoed by ‘n plaaslike spazawinkel gekoop het. Die kind is gisteraand na die die Masakhane-kliniek gehaas nadat sy ongesteld gevoel het en gesukkel ...
Die polisie sê 225 onwettige mynwerkers het in Orkney in Noordwes na die oppervlak gekom weens honger en ontwatering, en is in hegtenis geneem. ‘n Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe sê dit volg nadat ...
Die kommissaris van die Inkomstediens, Edward Kieswetter, sê inkomste van die tweepot-stelsel wat in September in werking getree het, is nie genoeg om op te maak vir die belastinginkomste in die ...
Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die vergadering tussen hom en sy Oekraïnse eweknie, Andrij Sybiha, is ‘n aanduiding van Suid-Afrika se beleid van ...
Die staat het aanklagte teen een van die beskuldigdes in die Joslin Smith-saak teruggetrek. Lourentia Lombaard was die vierde verdagte in die saak van ontvoering en mensehandel. Die ses jarige Joslin ...
Drie mense is in hegtenis geneem in verband met ‘n sindikaat wat na bewering onwettige huwelike tussen Suid-Afrikaanse vroue en buitelandse burgers registreer. ‘n Interdissiplinêre operasie het ...
Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi sê hulle het ‘n sentrale stelsel van stapel gestuur wat inwoners sal help om op hoogte te bly van wateronderbrekings en herstelwerk aan waterinfrastruktuur in ...