Staak onmiddelik die aankoop van eetgoed van straatsmouse en spazawinkels, lui ‘n verklaring van die Gautenge Onderwysdepartement aan skole in die provinsie. Inwoners van Hammanskraal se hoop op skoon ...
Dr. Braam Hanekom, direkteur van die Sentrum vir Publieke Getuienis, vertel van die onlangse mynberaad, en hoe die kerk tot die oplossing kan bydra. Jan Harm Labuschagne praat oor die werk van die AEB ...
Koop 'n snoek en haal die kuite uit. Dit is basies kaviaar in 'n vliesie. Dit lyk soos 'n derm. Jy kan dit ook by viswinkels koop. Sit die kuite in kookwater vir 10 minute. Strooi masala, sout, ...
DOMINEE TIENIE is gegrond op die bekende verhoogstuk, Die Klaagliedere van Dominee Tienie Benade, wat landwyd opgevoer is. Dana Snyman is verantwoordelik vir die teks en Sallas de Jager is die ...
Hy wat geen foute het nie, het ook maar min deugde. – Abraham Lincoln. Volstruisnek is in stukke gesny. Braai in olie in pot op vuur. Haal uit, braai uie tot bruin. Voeg volstruisnek by. Voeg speserye ...
1. Dis ‘n maklike manier om kinders met fiemies aan te moedig om groente en vis te eet. 2. Vir die grootmense kan helfte van die kaas met parmesan of pecorino vervang word. 3. Die tuna kan met ...
Meer as 40 organisasies sal vandag in Pretoria deelneem aan ‘n protesoptog teen die omstrede Bela-wet. Afriforum sê in ‘n verklaring die stryd téén die bepalings van die wetgewing handel oor die ...
Die Minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald sê die rehabilitasie van gevangenes is een van sy prioriteite. Dit volg te midde van toenemende beroepe dat Suid-Afrika se paroolstelsel hervorm ...
Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die regering van nasionale eenheid sien daarna uit om sy handels- en beleggingsbande met die Verenigde Koninkryk weer op ...
Rampbestuurspanne is uitgestuur na die Mgungundlovu-distrik in KwaZulu-Natal ná swaar stormweer gisteraand. Die departement van Samewerkende Regering sê swaar reën en sterk wind het skade aangerig aan ...
Die maatskappy wat die N4-tolpad tussen Gauteng en Mosambiek bestuur, die Trans African Concession, het motoriste gewaarsku om nie na Maputo in Mosambiek te reis nie. Trac se waarskuwing volg nadat ...
Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die vergadering tussen hom en sy Oekraïnse eweknie, Andrij Sybiha, is ‘n aanduiding van Suid-Afrika se beleid van ...